
cantando@bloem
cantando@bloem is gestig om volwasse koorsangers van Bloemfontein 'n geleentheid te bied om uiting aan hul liefde vir koorsang en musiek te gee.
Die koor het 'n eklektiese reportorium wat baie gewyde koorwerke insluit.
Nuus
Dr Louis vd Watt
Dit is met diepe hartsser dat die cantando@bloem -familie verneem het van die afsterwe van Dr Louis vd Watt.
...
Read MoreOudisies
Navrae kan gerig word aan cantando.bloem@gmail.com
Oudisies vir nuwe lede word in Februarie en Junie (indien nodig) van elke jaar gehou. Navrae kan gerig word aan cantando.bloem@gmail.com
Oefentye
Die koor oefen elke Dinsdagaand (18:30 -20:30) en stemgroepe bepaal addisionele oefentye soos nodig.
Optredes
Die koor tree op uitnodiging op by toepaslike koorsanggeleenthede en godsdienstige organisasies (kerkdienste), en bied jaarliks konserte van uitstaande gehalte aan. Navrae kan gerig word aan cantando.bloem@gmail.com