Magnificat!

cantando@bloem het 'n baie suksesvolle uitvoering van die Magnificat van Vivaldi en verskeie acapella liedere op 28 Mei 2023 beleef.

In 'n volgepakte Odeion kon die gehoor die eerste groot optrede onder leiding van die nuwe koorleier, dr Louis van der Watt, geniet.