Pleidooi vir Afrika

 

Die koor het 'n Afrikaanse weergawe van "Plea for Africa" as Pleidooi vir Afrika opgeneem en dit is al op Fanie Smit se program Alle volke loof die Here op RSG uitgesaai. Dit is beskikbaar indien u dit wil bestel. Die Afrikaanse woorde is deur die eerste koorleier, Bouwer van Rooyen, geskryf.

Enige navrae kan aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. gestuur word. Die koste van die CD beloop R30, posgeld uitgesluit.