Vrystaatse Kunstefees 2019: cantando@bloem tree op 2 Julie 2019 as gaskunstenaars op in die produksie "Al die pad van Bloem". Saam met Jacobus Silwer is 'n Lucas Maree Keurspel aangebied wat baie goed deur die gehoor ontvang is. 

Foto: Lientjie Mentz van Bloemnuus